HARDCOPY – VLEISLAND BOEREKOS RESEPTE – RECIPES VOLUME 2 – 160 PAGES

N$180.00

Na die druk van die VLEISLAND SE RESEPTE BOEK Volume een, was die navraag
oor Tradisionele kosse so groot, dat ons besluit het om ook n Volume 2 resepteboek te
skryf, waar ons meer konsentreer op die Tradisionele Wildresepte, en die Padmaker
kosse, waarmee ons grootgeword het. Kosse wat maklik in die veld gemaak kan word
sonder die modern kombuise se toerusting.

After publishing the VLEISLAND RECIPE BOOK Volume one, the inquiry about Traditional
foods were so great that we decided to also write a Volume 2 recipe book, where
we concentrated more on the Traditional Game Recipes, and Road maker’s foods,
which we grew up with. Foods that are easily be prepared in the field without modern
kitchens equipment.

INHOUD / INDEX
Nuttige Wenke, Ontbyt ,Vinnige Etes ,Wild Resepte, Bees Geregte, Gebak, Verwerkte Vleise, Vis Geregte, Skaap en Bok,
Voël Resepte