EBOOK – VLEISLAND BOEREKOS RESEPTE – RECIPES VOLUME 1 – 210 PAGES

N$100.00

I have tried, in one book, to remember all the nice things my father taught me – even recipes I
grew up with, made from the fields that surrounds us. However, I soon discovered that, one book will
be to little… I initially started with this particular book out of pure pressure from all the VLEISLAND’S EASY RECIPES members and of course,
Facebook friends …
I share simple meals, with everyday meat – using spices that should be in every kitchen… no need to take a special drive for some exotic spice!.
I think I have managed to be different from the traditional Recipe Books, which mainly consists of hundreds of “potjie”
recipes which are overwhelmed with vegetables … with MY MEAT in a pot …
Here, I actually share the heart of our home “our kitchen” with everyone in this book – needless to say – this is how we cook and
THIS, is how we eat…
My sincere thanks to my beautiul LOVE, Jealine, for her help, patience and loving support in this endeavor.
.And most of all … I write this with great humbleness and even greater gratitude to my Creator… the God of heaven and earth – may His hand feed every soul that hungers, and may He bless éach meal, lovingly prepared from this book.

______________________________________________
Hierdie Boerekos resepte is gemaak, getoets, en letterlik geniet…
Ek het al die lekker kosse wat my Pa my geleer het en al die veld resepte waarmee hy ons grootgemaak het
probeer saamvat in een boek – maar ek het baie vinnig tot die besef gekom dat dit nooit in net een boek
sal pas nie…
Ek het dus hierdie boek begin skryf, bloot “onder druk” wat op my geplaas was deur al die lede op die VLEISLAND SE MAKLIKE
RESEPTE blad op Facebook.
Ek het sover moontlik probeer wegbly van die tradisionele resepte, wat hoofsaaklik bestaan uit honderde potjiekos
resepte wat, toegegooi is met GROENTE… en dit saam met my VLEIS in een pot…
Eintlik, deel ek die binnekant van “ons’ kombuis hier met almal
wat die boek gebruik – dis maar ons manier van eet, en ons manier van kosmaak …
Hierdie boek bevat maklike resepte, met die elke dag se vleis in en om die huis. En, natuurlik, met speserye wat in elke kombuis behoort te wees… nie nodig om gou winkel tot te ry vir ‘n pakkie eksotiese speserye nie!
My dank aan my LIEFDE… Jealine, vir haar hulp, ondersteuning, en al die liefde waarmee sy my ondersteun en gehelp het om
hierdie boek sy lewenslig te laat sien.
En meeste van alles… skryf ek hierdie spesifieke blad met groot nederigheid, en n groot dankbaarheid aan MY SKEPPER… die ELOHIM van hemel en aarde en mag Sy hand elkeen voed wat honger het, en mag Hy élke ete seën wat uit hierdie boek
voorberei word…
Amen